Beste Jack en Cathy
Ons wil net baie dankie se vir jul vriedelikheid en ook gasvryheid. Julle het ons baie tuis laat voel. Dit is lekker om te weet dat daar nog sulke wonderlike mense soos julle is. Dempseys Geusthouse is die Beste! WE love PE too!!!!!!!!! Amanda en Francois booked out of Dempseys on 27/12/2013. Place your Dempseys guest review here.
