Beste Jack en Kathy Ons wil net baie dankie se vir jul vriendelikheid en ook gasvryheid. Julle het ons baie tuis laat voel. Dit is lekker om te weet dat daar nog sulke wonderlike mense soos julle is. Dempsey’s Guesthouse is die Beste! WE love PE too!!!!!!!!! Amanda en Francois booked out of Dempsey’s on 27/12/2013. Place your Dempsey’s guest review here.
